Met orrel begeleiding
Kom die voorspel tot die skeiding
Maar dis alles reg, die liefde is 'n vuur
En van die vurige hofmaak
Hoor ons later in die hofsaak
Want die liefde is 'n skadu teen die muur
In swart of wit getooi
In 'n stoet of in konvooi
Wonder elkeen hoe lank alles nog sal duur
En leef holderstebolder
Want die kis wag op die solder
En die lewe is 'n skadu teen die muur
Jissie, my katte probeer al 16 jaar lank, tevergeefs! G’n wonder hulle begin so half depressed lyk nie. Begin tou opgooi, liewer as gras opgooi, foeitog.
Ag, pragtig… definitief Georgie!
Jissie, my katte probeer al 16 jaar lank, tevergeefs! G’n wonder hulle begin so half depressed lyk nie. Begin tou opgooi, liewer as gras opgooi, foeitog.